top of page

Search


Lent: Die Pad van Geloof
Die pad van geloof is selde 'n reguit lyn van sekerheid. Soos Carel in sy Lent-dagstukkies uitwys, is dit eerder 'n reis deur verskillende landskappe van die siel. Psalm 23 dien as die perfekte padkaart vir hierdie reis. Die beweging van die psalm is as volg: Die psalm begin op 'n afstand. “Hy laat my neerlê. Hy lei my. Hy verkwik my siel.” David skryf in die is derde persoon. Hy. God word beskryf soos iemand oor wie jy vertel. Dit is mooi. Dit is waar. Dit is troo
19 hours ago3 min read


Die roep na die woestyn
“ A vocation is where your deep gladness meets the world’s hunger.” Ek gebruik hierdie woorde van Frederick Buechner as ‘n vertrekpunt op ons eerste stop of ruspunt in hierdie Lent-reeks: die roep na die woestyn. Om iets van die wêreld se honger te begryp, te weet, te ken, moet ek ook my eie hunkering in die gesig staar. Die honger wêreld kan nie “gered” word deur oppervlakkige, opgestopte mense nie. T.S. Eliot beskryf dit so: We are the hollow men We are the stuffed men L
Feb 196 min read


Hou jou in?
Een van my vriende sê op ’n keer: “I am in this T-shirt, but not of this T-shirt.” As ek reg onthou, is dit omdat sy T-hemp natgesweet was en hy nie daarmee wou assosieer nie. Dis ’n sinspeling op die frase: “In hierdie wêreld, maar nie van hierdie wêreld nie” wat kom uit Johannes 17: 15 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar. 16 Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. 17 Heilig hulle in u waarhe
Feb 123 min read


Staal jou! Ek het vrae. Het die reën 'n pa
Sometimes Sometimes if you move carefully through the forest breathing like the ones in the old stories who could cross a shimmering bed of dry leaves without a sound, you come to a place whose only task is to trouble you with tiny but frightening requests conceived out of nowhere but in this place beginning to lead everywhere. Requests to stop what you are doing right now, and to stop what you are becoming while you do it, questions that can make or unmake a life, questions
Feb 58 min read


Ongewapende moed
“Vel in die spel” beteken jy staan nie langs die kant en wys nie; jy klim in. Jy dra die risiko self. Jy kan verloor, seerkry, verneder word. Dis die soort moed wat nie raad gee van ’n veilige afstand af nie, maar betaal vir dit waarin dit glo. Soos die uitvoerende hoof wat nie ’n verhoging neem sodat ander hulle werk kan hou nie. Of Adam Small se woorde: “Ek praat omdat ek móét.” En Beyers Naudé: “Ek het my gewete bo my gemak gekies.” Dan is jou vel in die spel. Jesus se ui
Jan 293 min read


Vel in die spel – die moed om kwesbaar te wees
“It is not the critic who counts; not the man who points out how the strong man stumbles, or where the doer of deeds could have done them better. The credit belongs to the man who is actually in the arena, whose face is marred by dust and sweat and blood; who strives valiantly; who errs, who comes short again and again, because there is no effort without error and shortcoming; but who does actually strive to do the deeds; who knows great enthusiasms, the great devotions; who
Jan 229 min read


Jou hart het ‘n wagwoord
Charles Taylor beskryf ons huidige kultuur as ’n “disenchanted world” – ’n wêreld waarin ons nie meer betower word nie. ’n Wêreld waar wetenskap, rasionaliteit en ekonomiese wins die plek ingeneem het van misterie en die heilige. Waar alles uiteindelik herlei word tot chemiese reaksies en neurale impulse. Geen engele nie. Geen demone nie. Net wat ons kan meet. Ons innerlike lewe is “gebuffer” – afgesluit teen enige werklikheid buite onsself. Ateïsme en agnostisisme word makli
Jan 142 min read


Merke! Gereed?
Hierdie tyd van hierdie jaar (soos hierdie tyd verlede jaar en die jaar voor dit) is daar soveel e-posse en ander posse wat die rondte doen oor presies wat jy moet doen om hierdie jaar jou beste een ooit te maak. Die woord “intensie” word dikwels gebruik as clickbait . Ek moes die woord van alle kante af gaan bekyk om dit anders te laat land in my liggaam. Ek is nou maar eenmaal nie een van daai mense wat normaalweg aangevuur raak deur ‘n oproep tot brawe aksie en nuwe beginn
Jan 87 min read


'n Sug van verligting
Wat het jy die nodigste in 2026? ’n Beter land? ’n Beter regering? Ekonomiese momentum? Betroubare verhoudings? Maklik om die lys te maak. Moeilik om dit te kry. As jy ’n Jood in 500 v.C. was—verplaas, ontwrig, sonder tuiskoms—sou jy waarskynlik dieselfde verlang. En tog, in daardie konteks, begin Jesaja 40 met ’n vreemde bevel: “Troos, troos my volk.” Nie “veg terug.” Nie “verander die stelsel.” Nie “bou die land weer op.” Maar troos. ’n Ander soort krag. Maar die
Dec 22, 20253 min read


Advent: Hoe om te wag?
Die skaapwagters het nie buite Bethlehem op hulle fone sit en scroll om die tyd om te kry nie. As ons die kenners oor die historiese konteks van daardie tyd ernstig opneem, was die skaapwagters ook nie bloot eenkant of onbelangrik in die samelewing nie. Hulle het vaardighede gehad wat selfs gevaarlik was. Dit was wat nodig was om hulle werk om te wag behoorlik te doen. John Dominic Crossan sê dat die herders op die ope veld gekies was om die engele se boodskap te ontvang omda
Dec 18, 20252 min read


Advent: Verrassing
“As U maar die hemel wou oopskeur en afdaal – die berge sal bewe van U teenwoordigheid. Soos vuur struikgewas laat opvlam, soos water deur vuur tot kookpunt kom, so sal die nasies bewe vanweë u teenwoordigheid …” Jes. 64:1-2 Hierdie skreeugebed van Jesaja smeek God om in te gryp. Nie vir ‘n sagte aanraking nie. Hy vra vir ‘n radikale, sigbare, skuddende ingryping wat die berge laat bewe. Die volk is gebroke, verward en sit in ellende en wag op God om te kom en hulle werklikhe
Dec 11, 20258 min read


Advent: 'n Magtige Redder
Ons hou van redders, inteendeel ons is versot op hulle. Dis hoekom superhelde flieks maak of breek, politici stemme kry en celebrities standbeelde. Die dissipels was nie anders nie. Hulle het verlang na 'n Messias wat konkrete resultate sou lewer – een wat hul ekonomiese ellende kon verlig, hul materiële omstandighede kon transformeer, en hulle kon bevry van die armoede en onderdrukking wat soos 'n juk op hul skouers gedruk het. 'n Koning wat nie stories vertel nie, maar swaa
Dec 4, 20252 min read


Advent: Hoop
Sondag begin Advent. Dis nie sommer net nog ‘n dag nie. Dis ‘n dag wat wag. Om te gebeur. Dis ‘n dag van wag. Nie in ‘n lang, vervelige, angstige ry in ‘n kettingwinkel om die toiletpapier- special van Black Friday op te eis nie. ‘n Wag en verwag soos op ‘n avontuur. Dis ‘n Advent-ure. “Advent is an abrupt disruption in our 'ordinary time'...an utterly new year, new time, new life. Everything begins again...While the world around us wraps up another year hoping for increased
Nov 27, 20258 min read


Uit die hart: Jou hart het ook woorde
Ons almal ken die wrang smaak van spyt. Daardie oomblik wanneer 'n woord onverskillig gespreek is, en die stelling: "Spyt kom altyd te laat," met bitter waarheid deurdring. Daar is 'n ou verhaal van 'n jongman wat sy geestelike begeleier besoek het, oorlaai met skuld oor kwaadwillige dinge wat hy van 'n vriend gesê het. Die begeleier het hom opdrag gegee: "Gaan staan op die hoogste gebou, skud 'n verekussing uit in die wind, en gaan tel dan elke veer weer op." Die jongman h
Nov 13, 20252 min read


Wilbewaring vir die hart
Laat een aand sien ons ’n klein bokkie. Ons vries en begin fluister. Dis die reëls. As jy ’n bokkie sien, fluister jy. Op ons wittebrood stap ek en Zinelda in die Drakensberge. Ons kyk teen ’n heuwel uit en sien ’n dier wat vir ons kyk. Die probleem is, ons weet nie watter dier nie. Ons fluister weer, want dis die reëls. Is dit die lodge se hond? Is dit ’n luiperd? Ek draai net om aan te stap toe die dier teen die berg ook ’n skielike beweging maak. Toe hardloop ons. Dis eint
Nov 6, 20254 min read


Die lewe is 'n lied
Someday, after mastering the winds, the waves, the tides and gravity, we shall harness for God the energies of love, and then, for a second time in the history of the world, man will have discovered fire. Pierre Teilhard de Chardin Ek het onlangs hierdie song van Dermot Kennedy gehoor en dit het my diep geraak. Net so van toepassing op romantiese liefde as op dié in enige verhouding of net: lewe. I don't hear melodies I just hear words When you say you love me And that's wh
Oct 30, 20256 min read


Lui die klok, breek die brood, vertel die storie
“The world isn't just the way it is. It is how we understand it, no? And in understanding something, we bring something to it, no? Doesn't that make life a story?” Yann Martel, Life of Pi Ek bly verstom oor die krag van stories. Veral na die pas afgelope Woordfees in Stellenbosch. Ek kon nie soveel shows gaan kyk soos wat ek graag sou wou nie, maar dié waarby ek wel kon haal, het my op die punt van my stoel gehad en lank na meeste mense reeds die saal verlaat het, nog laat s
Oct 23, 20259 min read


InVia Woorfees-gesprekreeks: Ont-doof
Dis Woordfees en ons dorpie gaan propvol mense wees! Stellenbosch bars letterlik uit sy nate elke Oktober tydens die fees. Ses jaar lank...
Oct 8, 20252 min read


unMute - An Introduction
Noise-cancelling headphones, mindfulness apps, and urban meditation rooms signal a shift: silence is no longer tied to external spaces but to an internal practice. This evolution reflects a broader redefinition of space itself. Here's what's happening: silence got smart. It moved from churches and forests into our phones and headphones. We had to make quiet portable because we ran out of actual quiet places. The busier the world gets, the better we become at finding stillness
Oct 3, 202515 min read


Wil jy gesond word?
“There are two ways to live your life. One is as though nothing is a miracle. The other is as though everything is a miracle.” - Albert...
Oct 2, 20255 min read
bottom of page
