top of page
1.png

ONDERSTEUN ONS

Baie dankie vir jou ondersteuning, dit maak ons reis as gemeenskap by InVia Stellenbosch moontlik!

Hier is ons bankbesonderhede:

 

Bankbesonderhede:

Bank: ABSA
Tak: Stellenbosch
Takkode: 632 005

Tipe: Tjek
Rek No: 9277 510 340

Indien jy eerder jou bankkaart wil gebruik, is jy welkom

om hierdie Yoco aanlyn platvorm te gebruik.

InVia is ’n legal persona, ‘n aparte en onderskeibare entiteit met eie regspersoonlikheid en -bevoegdheid, met die vermoë om eiendom van enige beskrywing te hou en te vervreem, en met die vermoë om regte en verpligtinge in eie naam op te loop, ooreenkomstig die wette van die Republiek van Suid Afrika.

InVia is geregistreer met die volgende handelsmerke: Class 45 en Class 41 - en as amptlike PBO (Public Benefit Organisation): Ref: No 930032173.

Snapscan kode:

("Click-to-Pay" ook hier)

bottom of page