- 2 days ago
- 2 min
Praat deur Mure: Haastige Hond
Die gesegde “Haastige hond verbrand sy mond” het jy seker al ‘n paar keer gehoor, en ook beleef! Dit vat nie veel voordat passie en...
Jesus se woorde “Volg My” som die evangelie op. Richard Rohr sê dit ongelooflik mooi: “We do not think ourselves into new ways of living, we live ourselves into new ways of thinking.” Dit gaan oor ’n manier van leef, en nie net oor die “regte” manier van glo nie. Daarom was Jesus geen antwoord-masjien of ‘n dogmatiese eksegeet nie. Hy verkies gelykenisse en verhale waarin jy God in jou onmiddelike leefwêreld kan sien. Hy leer jou om te doen en te leef met belangrike gewoontes waar jy jou lewe oopstel vir werking van die Gees.
In Persoon diens* | Weltevreden Estate om 10:00
In Gemeen aanlyn | op YouTube om 8:30
Indien jy jou inligting by InVia Stellenbosch wil bevestig, verander of laat skrap, stuur gerus 'n epos aan inviagemeente@gmail.com en lees meer oor POPIA hier