top of page
Untitled design.png

LYDENSTYD REIS | 2026

Reis saam met InVia se Lydenstyd reis
saamgestel deur Dr Carel Anthonissen​​

IG designs 2026.png

Lydenstyd is ’n tyd om te onthou. Om stil te word.

​

Reis saam tydens Lydenstyd 2026 - 18 Feb. (Aswoensdag) - 5 Apr. (Opstandingsondag)
’n Pad van stilte, refleksie en verdieping.

​​

Reis weekliks met ’n lied, gedig en kort refleksie om jou hart vir die week se tema in te rig.
Reis daagliks met die begeleide dagstuk/meditasie.

Word stil met die begeleide praktyke, refleksie en daaglikse gebed.

bottom of page