top of page
Copy of Untitled Design (1).png
May IG Designs (17).png

Kom reis saam met ons op pad na heelheid
met ander deur kontemplasie en aksie

May IG Designs (16).png

Ontwerp vir ons Afrikaanse kontemplatiewe Christelike gemeenskap, én vir enigeen wat belangstel in betekenisvolle en diep persoonlike geestelike vorming.

• Kry toegang tot begeleide meditasies, refleksies en praktyke om jou geestelike reis te verdiep
• Bly op hoogte van gebeure, die kalender, en spesiale byeenkomste in ons gemeenskap
• Ontdek maniere om betrokke te raak en 'n positiewe impak te maak deur aktiewe deelname
• Ervaar gewyde oomblikke deur musiek, Bybellees en vorige boodskappe, enige tyd
• Ontvang kennisgewings wat jou spirituele reis ondersteun
• Skakel direk met gemeenskapspanne (Musiek, Kinderbediening, Bergskool, en meer)

InVia is meer as net 'n toepassing - dit is 'n uitnodiging tot refleksie, aksie en transformasie.

Hierdie toepassing is slegs in Afrikaans beskikbaar.

bottom of page