top of page

Search


Wanneer het jy ophou sing? - Inleiding
Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in...
Aug 18, 20221 min read


Ek het Hoop... al is my familie feilbaar
Ek hoop nie jy glo in bloedlynvloeke nie. Indien jy nie weet wat dit is nie, dit is wanneer daar in geslagte sekere probleme is soos...
Nov 25, 20212 min read


Geloof in Sekerheid: Wanneer Geloof my Verstrengel
Ons geloof is ‘n reis en nie ‘n bestemming nie. Altyd, op pad. Ons moet dan vra waarheen neem die pad ons? Na grootword! (1 Kor 13:11)....
Sep 22, 20212 min read


Skilpad-geloof
Dit was Dietrich Bonhoeffer wat gesê het: ‘God se genade is verniet, maar dit is nie goedkoop nie...’ Daarmee spreek hy een van die...
Jan 14, 20212 min read


Nuwejaarsvoornemens: Die Sagte Sprong
Die begin van elke nuwe jaar is vir my altyd ongelooflik. Nie net omdat ek verslaaf is aan nuwe dinge nie, maar omdat almal ligter en...
Jan 8, 20212 min read


toe die wêreld stil gaan staan
Daar is iets wat jou moet opval wanneer die Kersverhaal gelees word. Daar is telkemale ‘n verwysing na tyd en spraak. Heelwat kere lees...
Dec 10, 20201 min read


Advent: Onwrigtende Genade
‘n Ontmoeting met God is baie keer soos ‘n mot by ‘n kers. Dit beteken soms om te skrik, gebrand te voel en terselfdetyd aangetrokke te...
Nov 26, 20201 min read


Ek herhaal, wees bly!
Indien iemand uit Jupiter of Mars jou sou vra om te verduidelik hoe hulle ‘n Christen kan uitken, wat sou jy sê? Vergeet nou eers al die...
Nov 12, 20201 min read


DROME
Daar is tans baie artikels wat geskryf is oor hoe mense baie meer begin droom het gedurende Covid. By Harvard het een proffie in Mei...
Oct 8, 20202 min read


Boomkastele: St. Francis-Dag
Ek het nog altyd geglo dat ek na lelies moet kyk, dat die bome en riviere die Here loof en dat die uitspansel ook Sy handewerk verkondig,...
Oct 1, 20202 min read


Op 'n punt van Her-orde
Die manier hoe die Here ons en die hele skepping transformeer is deur ‘n vaste patroon: Orde, wanorde en her-orde. Die natuur en ons eie...
Sep 17, 20202 min read


Op 'n punt van Wanorde
Daar is ‘n vaste patroon waarmee God transformasie bring: Orde, wanorde en her-orde. Selfs wanorde was nodig om die skepping tot stand te...
Sep 10, 20202 min read


Op 'n punt van Orde
Op ‘n punt van orde…. dis iets wat jy vandag bykans in elke parlementsvergadering hoor. Die punt van orde is belangrik want dit kan die...
Sep 3, 20201 min read


Waar is God... wanneer die lewe onregverdig is?
Aan die hange van Stellenboschberg is daar 'n paar murasies. Teen een van die murasies is daar geverf: “Die Here se dice val anders.” Dit...
Aug 20, 20202 min read


"Waar is God... in my onsekerheid?"
Sal jy ‘n Tata of Fiat wil toetsbestuur as jy weet jy kan ‘n Rolls-Royce koop en dat dit beste motor is? Ek is seker jy sal nie jou tyd...
Aug 13, 20202 min read


"Waar is God... as verhoudings nie hou nie?"
Daar is tussen 20-30% meer egskeidings gedurende grendeltyd. Dink vir ‘n oomblik aan die ironie. Ons sê mos: Oos, Wes, tuis Bes! Waar jou...
Aug 6, 20202 min read


"Waar is God... as ons ewig jonk en doodbang is?"
Wat het geld met die dood te doen? Alles. Daarom begin die Prediker sy inleiding met geld as hy iets oor die dood wil sê. “A good...
Jul 23, 20202 min read


"Waar is God... as Hy Homself wegsteek?"
Die lewe gaan jou voorstel aan misterie. Elke mens moet ook in Getsemane kniel. Dit is waar die lewe en jou lewe soms ontspoor en dinge...
Jul 16, 20203 min read


"Waar is God ... as my gebede nie beantwoord word nie?"
‘n Tannie wat by Hangklip bly het haar huis aan die anderkant van die berg gebou. Sy het die son beswaarlik gesien. Die winters was koud...
Jul 9, 20202 min read


IN SY ELEMENT: VUUR
Johannes die Doper het oornag ‘n celebrity geword. Hy is dinamies, wild, vreesloos, vat die empire aan en begin ‘n weerstandsbeweging...
Jun 25, 20203 min read
bottom of page
