Mar 14, 20192 minLent: Leiding na die WildernisDaar is versteekte paaie oral om ons. Daar is paaie wat duidelik uitgemerk is. Paaie vir ons voete en paaie vir ons harte. Wanneer ons oë...
Mar 6, 20192 minLent: In die Wildernis inWelkom by Lent 2019. Vir die volgende 40 dae onderneem ons `n reis waarin jy genooi word om die wildernis-lesse van versoeking, lyding,...
Mar 6, 20194 minAswoensdag: Stof Tot Nadenke“Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.” Genesis 3:19 Ons gaan hierdie week Lydenstyd binne. Die veertig weeksdae en ses Sondae...
Mar 22, 20181 minPalm SondagHierdie Sondag vier ons Palm Sondag. Tradisioneel is hierdie die dag waarop die kerk wêreldwyd Jesus se intog in Jerusalem herdenk. In...
Mar 16, 20181 minRuswoorde: DiensSimone Weil, die Franse filosoof, het keer op keer gesê dat die mensdom se diepste begeerte en verlange eintlik is om aan iets of iemand...
Feb 22, 20183 minRuswoorde: AbbaDie winkels het reeds hulle paaseiers uitgepak. Dit voel of Vader Kersfees eers gister van die rak afgeklim het en die Paashaas alreeds...
Feb 8, 20182 minRuswoorde: In Sak En AsWoensdag is Valentynsdag en ook die begin van As-Woensdag. Dit is ‘n rare kombinasie en ek is ‘n bietjie verlore oor hoe die twee mekaar...