top of page

padtekens van genade


Die engele sê die volgende oor die geboorte van Jesus: “En dit is vir julle die teken: julle sal ‘n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is en wat in die krip lê.” (Lukas 2:12)


Hoe verstaan ons die Kersverhaal as ‘n teken?

Johan Geyser gebruik Sondag die verhaal van die bruilof by Kana om te gesels oor hoe ons simbolies moet omgaan met die lewe sodat ons God binne die tekens van ons lewe raak kan sien.

bottom of page