Jesus se Bloudruk vir Verhoudings: SIT, LUISTER & VRA


Komende Sondag kuier Johan Geyser van Mosaïek Gemeente by ons! Hy gaan met ons oor Jesus se bloudruk vir verhoudings gesels. Die uitnodiging is uit Jesus se verborge jare (sy tiener/jong volwasse jare) om te sit, te luister, en vrae te vra. Skakel gerus Sondag om 8:30 of 10:00 op YouTube of Facebook in.