top of page

EXIT: met 'n Braambos


Ons sluit Sondag die Exit-reeks af. Dit is ons Tuiskoms-geleentheid met die Bergskool kinders en ons vier die exit van KIND na ADOLESSENT! Ons is passievol oor lewensoorgange by InVia, en is al besig om vir die afgelope 9 jaar beter te verstaan waarna die Here ons uitnooi in verskillende lewensfases. Sondag vertel die kinders hulle stories, ons kyk die Bergskoolkamp video, luister na musiek en verwelkom die kinders terug na ‘n jaar se harde innerlike werk! Ons kuier ook met Bybelse figure wat ons kan help om die tydsgleuf van ons lewe beter te verstaan.

Indien jou kind eendag Bergskool wil doen, bring hul saam om die stories te hoor.

"Stay always within the boundaries where God’s love can reach and bless you. Wait patiently for the eternal life that our Lord Jesus Christ in his mercy is going to give you." Jude 1:21 (TLB).



- Deur Theo Geyser

bottom of page