top of page

Bly in die Liefde



Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra…” Johannes 15:1-1

Die beeld van die wynstok wat deur Jesus gebruik word bied 'n roerende perspektief op ons verhouding met God.


“I came to love you too late. What did I know? You were inside me, and I was out of my body and mind looking for you.” St. Augustine

Ons word uitgenooi om God self ons tuiste te maak en in Hom ons lewe te vind. Johan Geyser kuier Sondag by Invia en gesels met ons oor wat dit beteken om in die Liefde te bly. Kom luister en ontdek saam: Weltevreden Estate, 15 Oktober – 10:00.


bottom of page