

Verslawings: Adrenalien
Die Romeine het ‘n gesegde gehad: brood en sirkusse. Die digter Juvenalis het dit later geskryf, maar die keisers het dit lank vantevore geweet. Gee die volk iets vir die maag en iets vir die oog om na uit te sien, en hulle vra nooit moeilike vrae nie. Brood is die onmiddellike bevrediging. Sirkus is die opwinding om na uit te sien. Maar die probleem: ons raak gewoond aan die volgende hoogtepunt. B.B. King se bluesliedjie The Thrill Is Gone vertel van ’n liefde waarin die opw
12 hours ago3 min read



.png)


