top of page
JacoKnsyna2.jpeg

DIE VILLAGE PROJEK | AKSIE

Een uit elke drie kinders in Suid-Afrika word geaffekteer deur groeibelemmering.

Die Village Projek was gebore uit verhouding met ons gemeenskap by InVia met die doel om groeibelemmering in kinders te veg met die naskok van die Covid-19-pandemie. Die doel was nie net om hongersnood in Suid-Afrika aan te spreek nie, maar om ook te verseker dat al die NOODSAAKLIKE VOEDINGSWAARDES in elke maaltyd is wat ons die kinders gee.

Die Inani StartWell Foundation wat gestig is deur Org en Yolandi van der Wath (deel van ons gemeenskap by InVia) het 'n innoverende manier ontwikkel om vroeë kinderontwikkeling aan te spreek en te monitor deur 'n projek bekend te stel as "Die Village Projek". Die doel is om onafhanklike spanne binne hul eie gemeenskappe toe te rus, op te voed en te ondersteun.

InVia Gemeenskap is direk betrokke by die strategiese groei van hierdie Projek en deur verskeie verhoudings skryf ons 'Die Villiage Projek' op 'n nasionale skaal in. InVia Stellenbosch het ook verantwoordelikheid geneem vir drie cheches in Eersterivier en Kayamandi in die Wes-Kaap.

DSC_0700.jpg
DSC_1002.jpg

Kliek HIER om die projek te finansieel te ondersteun.

Gebruik die verwysing:  VILLAGE

Vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak, kontak ons gerus.

IN COLLABORATION WITH:

output-onlinepngtools (6).png
Protea Hotel Technopark (2).png
Protea_Hotel_Technopark__1_-removebg-preview.png
bottom of page