top of page

Jesus en die Emmausgangers.


Kinderkerk les - 26 April


Ek glo hierdie tyd is ten spyte van die uitdagings en hartseer, ook 'n geleentheid waar ons meer tyd met ons kinders kan spandeer en dalk dieper gesprekke met hulle kan hê. Daarom stuur ons lesse wat moontlike riglyne vir ouers kan wees oor hoe om sulke gesprekke te fasiliteer.

Ons is besig om met die kinders en YoungTeens (Gr. 5-8) te gesels oor Jesus se tyd op aarde na Sy opstanding. Ek dink dit is baie relevant vir almal van ons - oud en jonk - oor hoe Jesus elke dag met ons praat en by ons is, maar dat ons dit nie altyd besef nie. 


Geniet die gesprekke met julle kinders! 


Wilma

 
 
 

bottom of page