top of page

InSig: Asemgebed
'n Antieke praktyk vir die heilige elke dag.

Wat bedoel die Bybel met "Bid sonder ophou?" 1 Thes 5:17-19 of "bid altydeur?" (Luk 21:36). Is dit moontlik? Baie geestelike tradisies het geglo dat die Jahwe-gebed (Yahweh gebed) of asemgebed 'n manier is om dit te doen. Kom kuier saam by ons aanlyn byeenkoms InSig en ontdek weer die gawe van Asemgebed.
bottom of page
