top of page

InKonsert 2023
Dit tyd vir ‘n herlewing!

Kom ervaar van die grootste treffers van vorige dekades opgevoer deur talentvolle musikante uit ons gemeenskap. Die konsert beloof om jou terug in tyd te neem, die goeie ou dae te herleef en nuwe herinneringe saam met vriende en familie te skep nie. Jy wil nie hierdie nostalgiese geleentheid misloop nie!
Kom luister na die stemme van Deon Meiring, Almarie Du Preez, John The Frank, Frieda van den Heever, Carelize Jacobs, Juanli Theron, Grethe van der Merwe, Ryno Smit, Lerienne Roux, Lukie De Beer, Jozua Serfontein en Carin van Heerden met 'n "9-piece band" met net die beste musikante wat Stellenbosch en die omliggende areas kan bied.
Daar sal lekker kos en drinkgoed by Weltevreden Estate te koop wees.
bottom of page
