top of page

Hoe om God se wil vir my lewe te onderskei
God stuur elke persoon om ’n unieke instrument in hierdie wêreld te speel, ‘n lied te sing.
Onderskeiding help ons om bewus te word van God se aktiewe teenwoordigheid en stem in ons lewens, op die oomblik, sodat ons ons lewens in pas kan bring met wat God besig is om daarin te doen.

bottom of page
