top of page

Hoe Lees Ek Die Bybel?

Daar is geen oorspronklike manuskrip van die Bybel nie. Daar is gedeeltes wat verskil en mekaar weerspreek. Daar is boeke wat nog nie ontdek is nie. Konsensus oor wat in die Bybel moet wees is ook ‘n lang debat. Hoe reageer ons dan op die uitnodiging om God in die Skrif te ontmoet?


Vorige
Volgende
bottom of page