top of page

Die gawe van eenvoud en losmaking

" Om iets te besit (materiële, talente, gawes,) is nie skadelik nie, dit is die vasklou daaraan wat is. " - Woestyn Vader Zosimos
Russel Pollit kom gesels met ons by InSig oor sy reis om dinge lig vas te hou en die effek daarvan op sy liefde vir God en sy medemens.


Vorige
Volgende
bottom of page