Kontemplasie in jou daaglikse groei met God.
- inviagemeente
- Oct 13, 2023
- 1 min read

Oor die eeue heen is kontemplasie op verskeie maniere beskryf. Van hierdie definisies probeer vir ons 'n idee gee oor wat die rol van kontemplasie in ons daaglikse groei met God kan beteken.
Definisies
Brother Lawrence: Practicing the Presence of God
De Caussade: Sacrament of the present moment
Thomas Kelly: Continually renewed immediacy. Eternal now
B. Pennington: Pure presence
D. Benner: Apprehension of existence that is wide awake and uncluttered by thought.
Rolheiser: Emptying & opening up to see God in everything.
G. May: Continually renewed intimacy in the present wonderful moment.
“ETIMOLOGIES”: DA’ATH /GNOSIS / THEORIA / MYSTICISM / CONTEMPLATIO
Theophan the Recluse: Head in the heart
Contemplative Spirituality
Ont-dek
Hoekom kontemplasie?
“The glory of God is a human being fully alive”
Nie vir voordele
Vir antwoord op liefde
Ont-leer
Kontemplasie is nie:
Mindfulness
Meditasie
Ongewoon
Prestasie
Ont-moet
Eerste tree
Asemhaling
Lectio Divina

Lees
Boeke
Kyk
Ervaar
Om uit ons skuilplekke te kruip en op te hou wegkruip is om God te aanvaar op God se terme. Dis ook die enigste roete om ons ware self te ont-dek. As dit jou begeerte is, neem ‘n paar oomblikke om twee dinge te doen.
Vra God om jou te help sien wat dit is wat jou op jou kwesbaarste laat voel, asof jy wil hardloop om skuilplek te vind. Dit mag konflik wees. Of mislukking, pyn, verlies of om nie gerespekteer te word nie. Laat jouself toe om hierdie ongemak te ervaar wat jy sou ervaar as jy nie weghol daarvan nie. En luister dan na God se uitnodiging om uit die bosse en struike te kom waarin jy wegkruip, voor God te staan, die vyeblare te laat val en toe te laat dat God jou omhels net soos jy is.
Reflekteer in gebed op die beeld van jou self waaraan jy die meeste verknog of geheg is. Hoe wil jy graag oor jouself dink? Waarop is die meeste trots in jouself? Dalk jou sin vir humor, of jou vermoë om te kan uithou en deurdruk, of jou magnetisme en invloed op ander, of jou selflose diens aan ander ... Vra God om jou te wys hoe jy hierdie goed gebruik om jou te beskerm teen gevoelens van kwesbaarheid. En vra God dan om jou voor te berei om God genoeg te vertrou deur die vyeblare van hierdie styl van jou te laat val.
Daar is ‘n alternatief vir die vals self. En dit vat baie minder energie en moeite. Die manier van leef wat gewortel is in ons lewe in Christus is die enigste waarheid en die enigste vervulling.
Spasie – Form / Tyd / Innerlike



