
Carmen Fourie
Kommunikasie & Ontwerp
Carmen is gebore met ’n diep liefde vir Natuur, met oë wat lank genoeg kyk om werklik te kan raaksien. Sy leef naby stilte met 'n diep ervaring van konneksie en 'n oop kop om altyd meer te leer.
Na haar studies by Stellenbosch Universiteit vind sy haarself tuis in die InVia-gemeenskap - 'n ruimte van reis, transformasie en ware ontmoeting. Daar word luister ’n ritme, en teenwoordigheid ’n daily practice.
Vandag werk sy as deel van InVia met die gemeenskap se kommunikasie en ontwerp. Sy beweeg tussen woorde, beelde en sensoriese ontwerp, en sien kommunikasie as ’n manier om in gesprek te wees met die hele kosmos.
Sy hou ook spasie in haar dae vir haar hande — driedimensionele skeppings geïnspireer deur die aarde se teksture en patrone. Mindful living bepaal haar ritme en anker haar vermoë om verwonderd te bly.
Sy sit graag met ’n koppie koffie langs haar man Paul, met hulle viervoetige-companion Henry.
It's the little things...
