top of page
Kerstfees 2026
Sun, 29 Nov
|Heilsaam


Tyd & Plek
29 Nov 2026, 19:00 – 20:00
Heilsaam, XRRH+JM, Stellenbosch, Suid-Afrika
Beskrywing
Kom kuier vanaf 17:30 saam op die Heilsaam grasperk vir Kerstfees* 2026! Bring jou piekniekmandjie, kampstoel (kombers) en wyn, vir ’n gesellige somersaand van saamwees en saamsing. Nooi gerus ook jou vriende en familie. Die Kerssamesang begin om 19:00.
Soos elke jaar, vra ons dat jy asseblief skryfbehoeftes vir Gr R- en Gr 1-leerders sal saambring, ten bate van die nasorgsentrums wat InVia ondersteun.
*Kerstfees is nie ’n tikfout nie. Dit verwys na die Middelnederlandse Kerst (Krist / Christus) waarvan die ’t’ in Afrikaans verlore geraak het.
Kaartjies
General Admission
R 100,00
+R 2,50 ticket service fee
Scholars
R 0,00
Total
R 0,00
bottom of page
