top of page

InVia-gespreksreeks: Stil-weg: Gedagtes oor stilte en vertroue

Sun, 19 Oct

|

Bontevlei Venue

InVia-gespreksreeks: Stil-weg: Gedagtes oor stilte en vertroue
InVia-gespreksreeks: Stil-weg: Gedagtes oor stilte en vertroue

Tyd & Plek

19 Oct 2025, 10:00 – 11:00

Bontevlei Venue, Annandale Rd, Stellenbosch NU, Stellenbosch, 7599, Suid-Afrika

Beskrywing

Theo Geyser gesels met Carel Anthonissen oor sy nuwe boek wat lig werp op retreats, die kuns van stilword en geestelike begeleiding. Dit is ’n viering van die ryke skoonheid van musiek, beeldende kuns, poësie en prosa, en veral die natuur, want in dit alles sien, hoor, ruik, proe en voel ons die goddelike.

Kaartjies is GRATIS.

Share this event

bottom of page