top of page
InVia-gespreksreeks - Ontdoof: Fluisterings in stilte
Sun, 12 Oct
|Bontevlei Venue


Tyd & Plek
12 Oct 2025, 10:00 – 11:00
Bontevlei Venue, Annandale Rd, Stellenbosch NU, Stellenbosch, 7599, Suid-Afrika
Beskrywing
Ontdoof: Fluisterings in stilte werp lig op die duistere pad van moderne spirituele soeke. In sy gesprek met Frieda van den Heever besin Theo Geyser oor die temas van sy boek, wat gebaseer is op sy dekade lange PhD-ondersoek. Sy werk verken die ontbindende verhouding tussen jongmense en die kerk, en hoe hulle met hul menslike ontmoetings met stilte en betekenis die idee van God herontdek.
Kaartjies is GRATIS.
bottom of page
