top of page

InSig: Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid

Sun, 18 Oct

|

Aanlyn byeenkoms op Zoom

Deel in ’n gesprek wat ons kan help om geregtigheid en barmhartigheid vanuit ’n kontemplatiewe perspektief beter te verstaan. Saam ondersoek ons wat hierdie begrippe van ons vra, en hoe ons daarvan sin maak in die manier waarop ons leef en optree.


Registrasie is gesluit
InSig: Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid
InSig: Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid

Tyd & Plek

18 Oct 2026, 19:00 – 20:30 SAST

Aanlyn byeenkoms op Zoom

Beskrywing

Vader Russell Pollitt SJ  is 'n bekende Suid-Afrikaanse Jesuïete-priester, teoloog en sosio-politieke kommentator wat tans as die gemeentepriester van sy kerk in Braamfontein, Johannesburg, dien. Hy het vir baie jare gedien as die direkteur van die Jesuit Instituut Suid Afrika, 'n organisasie wat dialoog tussen geloof en die samelewing bevorder.

Deel in ’n gesprek wat ons kan help om geregtigheid en barmhartigheid vanuit ’n kontemplatiewe perspektief beter te verstaan. Saam ondersoek ons wat hierdie begrippe van ons vra, en hoe ons daarvan sin maak in die manier waarop ons leef en optree.


Share this event

bottom of page