top of page

Fri, 30 Aug

|

Weltevreden Estate

InKonsert 2024

‘n Reis van musikale protes...

InKonsert 2024
InKonsert 2024

Tyd & Plek

1 more dates

30 Aug 2024, 19:30 – 21:00

Weltevreden Estate, Welgevonden Blvd, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, South Africa

Beskrywing

Moenie net alles vir soetkoek opeet nie. Vra vrae. Wees skepties. Bevraagteken die status quo en protesteer! Dis presies wat ons gaan doen deur WINDE VAN VERANDERING - ‘n aand van inspirerende (en lewendige!) protesmusiek. Pink Floyd. Bob Dylan. Johnny Cash. Johannes Kerkorrel. Deon Meiring. Frieda van den Heever, om maar ‘n paar te noem. 

Kom beleef hierdie gesellige en onvergeetlike musiekgeleentheid, aangebied deur die talentvolle musikante van Invia Gemeente. Ons gaan darem nie net protesteer nie, maar ook heerlik saam kuier, eet en iets drink. Dit alles, ten bate van musiekterapie vir die Kinderhuise waar Invia betrokke is.

Kom maak jou stem dik en wees deel van hierdie unieke ervaring wat jou hart en jou voete sal roer!

Daar sal lekker kos en drinkgoed by Weltevreden Estate te koop wees.

Kaartjies

  • General Admission

    R 280,00
    +R 7,00 service fee

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page