top of page

Sun, 13 Aug

|

Aanlyn byeenkoms op Zoom

Hoe werk geestelike onderskeiding? Deel 1/2

Tydens hierdie InSig geleenthede ons gaan saam wonder oor hoe dit lyk as ons discernment sien as ‘n konstante, praktiese belangstelling en uitnodiging van die Lewe-Gewer in ons alledaagse, betekensvolle maar ook ‘mundane’ lewensdinge.

Hoe werk geestelike onderskeiding? Deel 1/2
Hoe werk geestelike onderskeiding? Deel 1/2

Tyd & Plek

13 Aug 2023, 18:00 – 19:00 SAST

Aanlyn byeenkoms op Zoom

Beskrywing

If we could lift the veil and if we watched with vigilant attention, God would endlessly reveal himself to us and we should see and rejoice in his active presence in all that befalls us – Jean Pierre de Caussade.

Timothy Gallagher skryf dat “Everything in the discernment of spirits is directed toward action: toward firmly accepting what is of God and equally firmly rejecting what is not.” Daar is soveel ingewikkelde in-diepte tekste,  reëls en geloofstradisies wat onderskeidingsvermoë (discernment) beskryf. Tydens hierdie InSig geleenthede ons gaan saam wonder oor hoe dit lyk as ons discernment sien as ‘n konstante, praktiese belangstelling en uitnodiging van die Lewe-Gewer in ons alledaagse, betekensvolle maar ook ‘mundane’ lewensdinge.

Share this event

bottom of page