top of page
Geestelike Ritmes
Sun, 10 Nov
|Aanlyn byeenkoms op Zoom
Hoe verskil 'n geestelike roetine van 'n geestelike ritme?


Tyd & Plek
10 Nov 2024, 19:00 – 20:00 SAST
Aanlyn byeenkoms op Zoom
Beskrywing
Die geestelike lewe is soos om 'n instrument te stem. Dit vereis klein aanpassings aan die snare om te verseker dat hulle op die regte frekwensie vibreer.
Ons gesels by die volgende InSig oor die verskil tussen 'n geestelike ritme en 'n geestelike roetine. Hoe kan ons God ontdek binne geloofsgewoontes wat deur passie en liefde aangevuur word, eerder as wilskrag en inspanning?
bottom of page