top of page
Die gawe van eenvoud en losmaking
Sun, 08 Sept
|Aanlyn byeenkoms op Zoom
" Om iets te besit (materiële, talente, gawes,) is nie skadelik nie, dit is die vasklou daaraan wat is. " - Woestyn Vader Zosimos Russel Pollit kom gesels met ons by InSig oor sy reis om dinge lig vas te hou en die effek daarvan op sy liefde vir God en sy medemens.


bottom of page