

Vra jouself: Waarom dra ek so swaar?
Scott Peck begin sy bekende boek The Road Less Traveled met drie eenvoudige woorde: “Life is difficult.” Die lewe is moeilik. Dit is amper té eenvoudig om waar te wees. En tog is daar iets bevrydends aan hierdie drie woorde. Want miskien is een van die redes waarom ons die lewe soms ondraaglik swaar vind, dat ons geleer het om te glo dat die lewe eintlik nie veronderstel is om moeilik te wees nie. Ons behoort gelukkig te wees. Ons behoort suksesvol te wees. Ons behoort sterk
18 hours ago5 min read



.png)


