top of page
417518057_18300055636195690_82186522291966910_n.jpg

EK WAS HONGER | AKSIE

'n Bordjie pap moet nie net 'n kind se magie vol maak nie, dit moet die liggaam belangrike proteïene, vitamiene en minerale verskaf om optimaal te kan groei en kognitief te ontwikkel.

 

Org en Yolandi van der Wath, wat deel is van ons Invia gemeenskap, het die Inani Startwell Foundation in 2018 begin. Startwell ontwikkel en produseer nutrient ryke, aanvullende maaltye wat ‘n  ondersteunende rol speel vir kinders wat aan wanvoeding lei. Invia ondersteun 3 kleuterskole (91 kinders) en ‘n nasorg sentrum (15 kinders) met Startwell pap. Die aanwending van Startwell se verskeie produkte word ondersoek om verder voedsame ondersteuning vir ander te bring.

Elke kind verdien om te floreer.

Tydens 'n kind se vroeë ontwikkelingstadiums moet hulle daagliks kwaliteit makro- en mikrovoedingstowwe ontvang om te groei en tot hul volle potensiaal te ontwikkel.

408189800_18289755748195690_7147648196685369228_n.jpg
417424598_18295753675195690_8172829768807306205_n.jpg

Bou 'n beter toekoms, een gesonde maaltyd op ’n slag.

Borg ‘n drom.png

Voorsien voedsame, bekostigbare maaltye aan kinders in ons omliggende gemeenskappe

story-header-pic.jpg

Verseker dat groei gemonitor word, terwyl kinders en onderwysers geleer word oor die belangrikheid van voedingswaardes

Screenshot 2021-10-25 at 12.16.42.jpg

Raak deel van...

Vir finansiële bydraes merk jou skenking met:  Ek Was Honger

Kliek HIER om ‘n bydrae te maak

Vir meer inligting oor hoe om deel te raak, kontak Hilke.

ONS VAT HANDE MET:

output-onlinepngtools (6).png
Protea_Hotel_Technopark__1_-removebg-preview.png
450052186_463680799717833_52158218887679
bottom of page