top of page
Laying a Blanket

KURSUSSE | ENNEAGRAM VIR JONGMENSE

Ons wonder soms oor dinge soos ‘wie is ek?’ of ‘hoekom tree ek so op?’ of ‘hoekom is ek so anders as almal om my?’ of ‘wat is my sterkpunte?’

 

Die Enneagram help ons om nie net ons ouers en vriende beter te verstaan en sodoende beter verhoudings te hê nie, maar ook onsself beter te verstaan. Dit sal ons help om die uitdagings wat ons elke dag beleef beter te hanteer en herinner ons daaraan dat ons meer kan wees as wat ons dink ons is.

 

Besonderhede van kursus:

 

Datums: 30 Jul, 6 Aug, 3 Sept
Tyd: 9:30-12:30
Plek: Invia Kantoor (11 Suidooster straat, Stellenbosch)
Koste: R650pp
Ouderdom: Jongmense 16 - 22 jaar

 

Elke kry na afloop van kursus ‘n individuele sessie met Wilma oor sy/haar spesifieke uitdagings en uitnodigings.


Kontak ons by inviagemeente@gmail.com vir meer inligting.

bottom of page