top of page

LYDENSTYD REIS | 2026
Lydenstyd is ’n tyd om te onthou. Om stil te word.
Reis saam tydens Lydenstyd 2026 - 18 Feb. (Aswoensdag) - 5 Apr. (Opstandingsondag)
’n Pad van stilte, refleksie en verdieping.
Reis weekliks met ’n lied, gedig en kort refleksie om jou hart vir die week se tema in te rig.
Reis daagliks met die begeleide dagstuk/meditasie.
Word stil met die begeleide praktyke, refleksie en daaglikse gebed.
bottom of page

