INVINO

InVino is Italiaans vir “in wyn”. Maar InVino is meer as net ’n wynproe- of eetklub. InVino gaan daaroor om te groei om meer bewus te word van hoe, hoekom en waaruit ons eet en drink.

 

Die mooi van die wynkultuur is dat jy nie kos, wyn en mense kan skei nie. Dit gaan met ander woorde ook ten diepste oor die konneksie wat tussen mekaar gebore word uit die gawe wat kos gee. Die nagmaal is seker die mooiste instelling van hoe die gewone brood en wyn gesakramentaliseer kan word.

Ons weet eet is ’n noodsaaklikheid, maar ons glo om bewustelik (mindfully) te eet, is ’n kuns en 'n opdrag!  Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word kos, wyn en tyd heilig en ewig.

Hou ons Facebook groep dop vir meer inligting oor toekomstige gebeure.

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

Kontaklys:

 

Theo Geyser | Spanleier | Kampusleraar

 

Wilma Enslin-Geyser | Kids@Invia | Enneagram | Finansies

Frieda van den Heever | Liturgie | Prediking

Pierre du Plessis | Kampusleraar

Francois van der Merwe | Musiek en Kreatiwiteit | Viridis | Tegnologie

Karlie Liebenberg | Sekretaresse

Kantoortelefoon nommer: 021 882 8339

Alle regte voorbehou © 2019 InVia Gemeente  |  ONDERSTEUN INVIA