New Growth

KURSUSSE | GROWTH IN PRAYER AND REFLECTIVE LIVING

Het jy die behoefte om te groei in jou geloofsreis, jou gebedslewe te verdiep of om keuses te maak wat geïnspireer is deur God se droom vir jou lewe?

Die Growth in Prayer and Reflective Living (GPRL) is 'n 6 maande program wat verdeel is in 3 modules wat strek vanaf 23 Februarie 2022 tot 27 Junie 2022 wat aanlyn plaasvind om Woensdae om 19:30 - 21:00.

Modules:

MODULE 1 - PRAYER: Our conscious contact with God 

MODULE 2 - God's Creative Love and reconciling mercy in Jesus

MODULE 3 - Learning to discern the divine whisper in our thoughts

CLOSING: RETREAT aand en REFLEKSIE​

Hierdie kursus word aangebied deur spirituele begeleiers Johan Slabbert, Nada Oosthuizen, Theo Geyser 

"He who carries God in his heart bears heaven with him wherever he goes."

Ignatius of Loyola.