GEMEENTEFEES: INVIA WORD 10!

Vanjaar word InVia 10 jaar oud! Ons gaan terugkyk na die afgelope 10 jaar se reis, lekker musiek van die Agri's Got Talent-cast geniet, saam droom oor InVia se toekoms en lekker kuier.

 

Elke kaartjie sluit 'n "bowl food" asook soet happies vir na ete in. Elke persoon is geregtig om een bottel wyn saam te bring. Vir ander drinkgoed ondersteun asb die kontantkroeg.

 

Datum: 11 Oktober 2019 | 18:30

Koste: R300 vir Volwassenes en Kinders bo 13 | R150 vir Kinders onder 13

Plek: The Grappa Shed (net buite Stellenbosch, maar ook 'n lekker vinnige rit van die Kaap af). 

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

Stellenbosch:

 

Theo Geyser | Spanleier: InVia Gemeente

 

Wilma Enslin-Geyser | Kids@Invia | Enneagram | Finansies | Kinderhuise

Francois van der Merwe
| Musiek en Kreatiwiteit | Viridis | Tegnologie

Frieda van den Heever | Liturgie | Prediking

Anelle Erasmus | Sekretaresse

Kantoor: inviagemeente@gmail.com021 882 8339

Kaapstad:

Pierre du Plessis | Kampusleraar: Kaapstad

Frieda van den Heever | Liturgie | Prediking

Kantoor: inviakaapstad@gmail.com

Alle regte voorbehou © InVia Gemeente 2020 |  ONDERSTEUN INVIA