FRANSCHHOEK

Hierdie formaat sal vier dae behels, twee dae van voorbereiding en dan ‘n 24h solo, alleen in die natuur vas en in stilte wees, en daarna een dag integrasie.

Die onderskeidingstydperk vind plaas by Umami net buite Franschhoek. Die formaat behels twee dae voorbereiding, een dag solo met vas en gebed in afsondering en dan ‘n dag waar ons al die ervaring integreer en persone voorberei om weer terug te keer. 

“Solitude is the furnace of transformation. Without solitude we remain victims of our society and continue to be entangled in the illusions of the false self.” 

Henri Nouwen

Volgende 4-dag Onderskeidingstydperk geleenthede:

1) Stellenbosch Kampus: 22 - 25 April 2020 - Registreer hier

 

2) Stellenbosch Kampus: 5 - 8 November 2020 - Registreer hier

2) Kaapstad Kampus: Hou gerus dié spasie dop!

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

Alle regte voorbehou © 2020 InVia Gemeente  |  ONDERSTEUN INVIA

Stellenbosch:

 

Theo Geyser | Spanleier: InVia Gemeente

 

Wilma Enslin-Geyser | Kids@Invia | Enneagram | Finansies | Kinderhuise

Francois van der Merwe
| Musiek en Kreatiwiteit | Viridis | Tegnologie

Frieda van den Heever | Liturgie | Prediking

Anelle Erasmus | Sekretaresse

Kantoor: inviagemeente@gmail.com021 882 8339

Kaapstad:

Pierre du Plessis | Kampusleraar: Kaapstad

Frieda van den Heever | Liturgie | Prediking

Kantoor: inviakaapstad@gmail.com