top of page
Tree Hugger

WAT DOEN ONS | ENNEAGRAM 2.0

Ek het my Enneagram nommer, maar wat nou?

Die doel van die Enneagram was nooit om net vir ons ons nommers te wys nie – dit is baie meer as net ‘n lys van 9 verskillende persoonlikhede.

Meer belangrik as net hoe ons van mekaar verskil, wys dit vir ons 9 maniere hoe ons verdwaal en kontak verloor met God en wie ons werklik is. Die Enneagram wys dus nie net vir jou WIE JY IS nie, maar ook WIE S’N JY IS. Dit sal ons ook help om die uitdagings wat ons elke dag beleef beter te hanteer en herinner ons daaraan dat ons meer kan wees as wat ons dink ons is. 

Ons nooi almal wie Ennegram 1.0 voltooi het na die volgende tree van integrasie en verdieping op jou reis met die Ennegram:

LIVING AS LOVE

Ek het my Enneagram nommer. Hoe intergreer ek God se liefde in my storie?

ENNEA-GROEI

Ek het die Enneagram 1.0 voltooi. Hoe leef ek nou vanuit my Ware Self?

ENNEAGRAM SUBTIPES

Die Subtipes verbreed nie net ons kennis van die Enneagram nie, maar verdiep ook ons verhouding daarmee.

Meer inligting volg...

ENNEAGRAM EN OUERSKAP

Die Enneagram is 'n wonderlike instrument wat ek in my gesin wil ondersoek. Hoe integreer ek die Enneagram met ouerskap?

Meer inligting volg...
bottom of page