DOOP & TOEWYDING

Wil jy jou kind toewy of doop by InVia?

Alle doop- en toewydingsgeleenthede vind by InVia plaas op Sondae oggende om 10h00 by die Protea Hotel Stellenbosch, Technopark of Sondae middae om 17h00 by die NG Rondebosch kerkkompleks.


Om aansoek te doen vul gerus die aansoekvorm onder in en stuur na inviagemeente@gmail.com. Sluit ook asb twee foto's van jul kleinding in by die e-pos.

Alle ouers word gevra om met die doop- of toewydingsgeleentheid reeds 30 minute voor die diens by die kerk te wees. 

  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

Kontaklys:

 

Theo Geyser | Spanleier: InVia Gemeente

 

Wilma Enslin-Geyser | Kids@Invia | Enneagram | Finansies

Frieda van den Heever | Liturgie | Prediking

Pierre du Plessis | Kampusleraar: Kaapstad

Francois van der Merwe | Musiek en Kreatiwiteit | Viridis | Tegnologie

Anelle Erasmus | Sekretaresse

Kantoortelefoon nommer: 021 882 8339

Alle regte voorbehou © 2019 InVia Gemeente  |  ONDERSTEUN INVIA