PELGRIMSTOGTE

“Pilgrims are people in motion, passing through territories not our own, seeking something we might call completion, or perhaps the word clarity will do just as well; a goal to which only the spirit’s compass points the way.” Richard Niebuhr

Pelgrimstogte is ’n eeue oue tradisie wat bekend is onder alle gelowe. Dit gaan om veel meer as net ‘n plek. Die uiterlike reis word die simbool van die innerlike reis wat jy aandurf. Jy verlaat jou huis letterlik en figuurlik en wag op die gawe en insig wat soveel pelgrims voor jou op die reis ontvang het. Volgende jaar (2020) bied InVia twee Pelgrimstogte aan:

 

1) Viridis (InVia Stellenbosch) Retreat en Pelgrimstog na Taizé & Le-Puy-en-Velay Camino:

Toerleier: Francois van der Merwe

Datums: 13 tot 26 Junie 2020

Ouderdomsgroep: 20 tot 35 jaar

Ingesluit:

  • Ekonomiese klas internasionale retoervlugte vanaf Kaapstad.

  • Alle akkommodasie

  • Drie etes per dag by Taizé; ontbyt en aandetes in Le Puy.

  • Transfers: Geneva na Taize & Taize na Le-Puy.

  • Vervoer van tas wanneer ons in Le-Puy gaan stap. 

  • 'n Pilgrims paspoort met stap notas, 'n gids en hotel vouchers.

  • Ons slaap die laaste aand in Parys, Frankryk

Toerprys: ±R 29 000 per persoon (bereken op R17 per Euro)

Indien jy belangstel, kontak gerus vir Francois by francoisvdmerwe@me.com

2) Israel 2020 saam met InVia Stellenbosch:

Toerleier: Theo Geyser

Datums: 18 tot 29 September 2020 (September skoolvakansie)

Die reisplan is kindervriendelik, so gesinne is welkom!

Toerprys: Sal nog bevestig word.

Indien jy belangstel om meer inligting te ontvang sodra dit beskikbaar is, epos gerus inviagemeente@gmail.com

3) Israel 2020 saam met InVia Kaapstad:

Toerleier: Pierre Du Plessis

Datums: 5 tot 14 Desember 2020

Kindervriendlike reisplan tydens skoolvakansie.

Ingesluit:

  • Ekonomiese internasionale retoervlugte vanaf Johannesburg.

  • Lughawe/hotel retoer oorplasing

  • Ontbyt en aandete daagliks

  • Vierster akkommodasie 

  • Engelssprekende toergidse en luukse toerbusse 

  • Besigtigingstoere en ingangsfooie soos per program 

  • Fooitjies aan toergidse, busbestuurders, portiere, hotelpersoneel

Toerprys: R34,980 per persoon (bereken op R14.50 per USD) 

Indien jy belangstel, kontak gerus vir Pierre by pierre@be-brave.co.za

Fotos van Israel 2018 saam met InVia Kaapstad:

 
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon
  • White Instagram Icon

Kontaklys:

 

Theo Geyser | Spanleier: InVia Gemeente

 

Wilma Enslin-Geyser | Kids@Invia | Enneagram | Finansies

Frieda van den Heever | Liturgie | Prediking

Pierre du Plessis | Kampusleraar: Kaapstad

Francois van der Merwe | Musiek en Kreatiwiteit | Viridis | Tegnologie

Anelle Erasmus | Sekretaresse

Kantoortelefoon nommer: 021 882 8339

Alle regte voorbehou © 2019 InVia Gemeente  |  ONDERSTEUN INVIA