Vocatio (roeping)
Regula’s is gebou rondom vocatio (roeping)
Train me, God, to walk straight; then I’ll follow your true path. Put me together, one heart and mind; then, undivided, I’ll worship in joyful fear. — Psalm 86:11
Elke roepingsverhaal begin met ‘n storie waar God praat en die mens antwoord ook met spraak. Dit is wat gebed beteken. Dit is ‘n reaksie op die fluisteringe van die Gees wat deur ons lewe blaai. Ons het een roeping op die weg van Jesus: dit is om God te hoor. Bediening, gestuurheid, barnhartigheid, gemeenskap word uit ‘n roeping met God gebore. Verskeie regula’s is gebruik om vocatio met God te versterk:
Belydenis en Selfondersoek
Losmaking / Detachment
Onderskeiding
Geheimhouding
Stilte
Geestelike begeleiding
Onderwerping
Kontemplasie
Ondersoek
Joernaal
Rus
Selfsorg
Eenvoud
Go-slow
Ontvanklikheid
Gebed
Meditasie
Vas
