Communitas (geloofsgemeenskap)

Die regula’s is ook binne communitas (geloofsgemeenskap) beoefen

You can develop a healthy, robust community that lives right with God and enjoy its results only if you do the hard work of getting along with each other, treating each other with dignity and honor. Get Serious. — James 3:18

Die via van Jesus leer ons wat diep vriendskappe is. Dit is die plek waar ons saam as vriende ook vir iets lewe groter as onsself. Die woord communitas word in die Afrika konteks gebruik wanneer die jong seun die stad verlaat om mondig of man te word. Hy staan dan in ‘n unieke verhouding met sy ma. Wanneer hy die stad verlaat (die woord liminal word daarvoor gebruik) kan hy van die wyse stadsvaders se wyshede gebruik om te oorleef, maar kan slegs terugkeer wanneer hyself kan jag en selfversorgend is. Wanneer hy terugkeer word daar van communitas gepraat. Dan word sy verhouding met sy pa uniek. Kerk beteken die terugkom van die via van Jesus om saam te deel oor wat met ons op pad gebeur. Die volgende regula’s is beoefen om ware communitas te beleef:

Regula (korporatiewe)
Feesviering
Dankbaarheid
Sakramente
Sabbat
Verantwoordbaarheid
Onthouding
Community
Gasvryheid
Diens
Kleingroepe