Commissio (gestuurdheid)
Regula’s is rondom commissio (gestuurdheid) beoefen
You can find me on Righteous Road—that’s where I walk—at the intersection of Justice Avenue… — Prov 8:20
Met elke roeping is mense ook gestuur. Hierdie stuur is met barmhartigheid en regverdigheid. Dit wat van God beleef word, word ook gegee. Omdat God regverdig is wil hy ook deur ons regverdigheid aan elke mens bring. Ons kan nooit die eindverbruikers van die evangelie wees nie. Die weg van Jesus neem jou na die lewe toe, terug aarde en terug na die stof. Daar bid Jesus dat ons geloof ons nie uit die wêreld sal haal nie , maar op nuwe maniere terugsit. Die volgende regula’s is gebruik:
Meegevoel
Omgee vir God se skepping
Nederigheid
Rentmeesterskap
Waarheid in liefde
Getuienis
