InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Borg 'n Tassie van R150 OF koop 'n skooltas en vul dit met skryfbehoeftes. Die tassies gaan vir die nuwe graad 1-leerlinge van Perivale Primary, 'n baie arm gemeenskap in Lotus River. Ashley en Helene in ons gemeente, is betrokke by Perivale en 3 ander skole. Hulle NGO "BottomUp" help met geletterdheid en algemene opheffingswerk by die skole.

Jy is welkom om jou Tassie met skryfbehoeftes by die kerk vir Wilma of Gerda te gee, of die R150 by InVia se bankrekening in te betaal en as verwysing "Pak 'n Tassie" te skryf - voor 25 Nov.

 

Kontak gerus vir Helene Visage by helene@bottomup.biz vir meer inligting. Kyk ook gerus onder "Groups" op die hoofblad wat BottomUp alles doen om 'n verskil in die gemeenskap te maak!

Lys van skryfbehoeftes:

pak%20tassie.docx

Views: 53

Tags: www.bottomup.biz

Comment

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service