InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Ons is baie bly dat Ron Martoia en Trish Ladwig Sondag aand by ons kan kuier. Ons gaan gesels oor hoe Jesus sy dissipels leer om te sit, te luister, en die regte vrae te vra. Ons hoop ons sien julle almal daar... Gelukkig hoef ons die keer nie met ons pre-moderne tegnologie met 'n Skype konneksie te sukkel nie.

Theo en Ron is tans in die bosveld van die Noord Transvaal... Hier gesels hulle oor InVino - nee, sorry! - InVia... En die pad wat ons vorentoe saam gaan loop.


Views: 11

Comment

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service