"dankie almal vir gisteraand se ongelooflike diens!! dis skrikwekkend en hartverskeurend! die waarhede naarhede het my laat dink aan die verhaal van Jairus wat Jesus gaan haal het om sy dogter lewend te maak. lees markus 5:22-43, en die deursettings…"
Wie is InVino?Baie meer as net 'n eet- en wynproeklub. Om te eet en te drink gaan oor wat, waar, hoe en hoekom…Oor my, ons en die aarde.Binne stadige etes, lang gesprekke en lui kuiers word tyd heilig en ewig.See More
"Hi Yvonne - jammer dat ek nou eers antwoord! Sjoe - het nie jou msge gesien tot nou nie! Kom ons kyk uit vir mekaar hierdie Sondag wat kom. Groete, Du Quesne"
"hi DuQuesne! ek bou lekker saam Ounin aan haar huisie in die laan, stellenbosch! sy't my vertel haar sus kuier by invia! sal graag jou wil ontmoet, miskien die sondag?!"
Jul 3, 2009
Yvonne Onderweegs is now a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser
Hi Yvonne - jammer dat ek nou eers antwoord! Sjoe - het nie jou msge gesien tot nou nie! Kom ons kyk uit vir mekaar hierdie Sondag wat kom. Groete, Du Quesne
No comments yet!
You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!