4 members
58 members
17 members
26 members
11 members
Started Nov 23, 2011
Started Jul 7, 2011
February 22, 2012 at 6am to April 8, 2012 at 7pm – Your Life!
February 24, 2012 at 6pm to February 26, 2012 at 1pm – Wellington, Bergkroon
February 25, 2012 from 9:30am to 9pm – Wellington, Bergkroon
February 28, 2012 from 7pm to 9pm – Sasol Kunsmuseum
Wilma Enslin-Geyser has not received any gifts yet
Daar gaan elke Sondag tydens siLENT nagmaal wees by al 3 die dienste. Daar gaan ook 10 min voor elke diens geleentheid wees om stil te word en te mediteer oor die tema van die…
Posted on February 23, 2012 at 12:46pm
Prayer is one of those words that needs revisioning. We tend to think of it as something we do, but it is much more something we are. R Rohr
Ons tema by InVia vir 2012 is GEBED: dat ons LEWE 'n gebed sal wees...
Dienste begin 15…
ContinuePosted on December 12, 2011 at 3:36pm
Die Here roep elkeen van ons persoonlik - maar ook saam. Die beginsel van die Bybel is dat: 'Een verslaan 1000 maar 2 verslaan 10 000". Ons wil dit ook glo vir InVia. Daarom begeer ons om te weet waarvoor die Here ons saam ook roep. Die…
Posted on October 27, 2011 at 11:47pm
Sondag om 8:30 by "In the Vineyard" is Dr Koos van der Merwe ons gasspreker. Koos is 'n gewilde skrywer, digter en ook lid van die sanggroep "Prophet" saam met Theo. Posted on October 27, 2011 at 11:30pm
Borg 'n Tassie van R150 OF koop 'n skooltas en vul dit met skryfbehoeftes. Die tassies gaan vir die nuwe graad 1-leerlinge van Perivale Primary, 'n baie arm gemeenskap in Lotus River. Ashley en Helene in ons gemeente, is betrokke by Perivale en 3 ander skole. Hulle NGO "BottomUp" help met geletterdheid en algemene…
Posted on October 25, 2011 at 6:30pm
Hi Wilma,
Dis tim.acker.za@gmail.com
thanks!
Baie dankie julle vir die wense.Mooi dag
© 2012 Created by Theo Geyser.