Kuns-aand : Reading at Sasol Kunsmuseum
February 28, 2012 from 7pm to 9pm
Ons hou 'n spesiale Kuns-aand saam Danie du Toit waar ons gaan reflekteer en mediteer op kunswerke van die Lydensweg van Christus. Ons gaan ook kyk na Suid Afrikaanse kunstenaars se uitbeeldings.Koste: R50 ppRSVP asb voor 27 Feb.See More


