Die eerste Practices of Silence saam met Ron was fantasties!! Ons maak weer so op 27 Aug! Ons kry mekaar in die parkeerarea op Seinheuwel. RSVP op die web en dan stuur ons al die info vir jou. "Saturday was an amazing experience - thanks Ron!""Die manier hoe Matt 4: 1-11 oopgebreek en vars gemaak is, het toegelaat dat ek weer…See More
"Hi Tim! Ons is bly jy gaan saam kamp. Gerda sal vir jou al die detail stuur oor die naweek. Jy kan 'n direkte inbetaling doen en net jou naam en "kamp" byvoeg. Sien jou Vrydag - enige tyd vanaf 5 uur. Groete, Wilma"
Kom ervaar God IN jou en SAAM met ander!Prayer is one of those words that needs revisioning. We tend to think of it as something we do, but it is much more something we ARE. When we live in union we are a prayer, and everything we do becomes conscious, willing, and free... R RohrKoste: R350pp.Ons wil 8 uur Vrydagaand…See More
Hi Tim! Ons is bly jy gaan saam kamp. Gerda sal vir jou al die detail stuur oor die naweek. Jy kan 'n direkte inbetaling doen en net jou naam en "kamp" byvoeg. Sien jou Vrydag - enige tyd vanaf 5 uur. Groete, Wilma