InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

Theo Geyser
  • Male
  • CT
  • South Africa
Share on Facebook Share Twitter

Theo Geyser's Friends

  • Chris Swart
  • Johan Obbes
  • Hilda Janse van Rensburg
  • Hanlie du Toit
  • Jan Lodewyk
  • Burgert Kirsten
  • Mr Stephan Marais
  • Elise Engelbrecht
  • Nicol van Dyk
  • ilze coetzee
  • Kobus Liebenberg
  • Manilla Postma
  • Inge-Mari
  • Riana Viljoen
  • Francois Pretorius

Theo Geyser's Groups

 

Theo Geyser's Page

Latest Activity

Sanet Boshoff left a comment for Theo Geyser
"Dankie Theo, waardeer dit!"
Jun 7, 2011
Theo Geyser and Ruan Badenhorst are now friends
Aug 21, 2010
Theo Geyser left a comment for Wessel Vermaas
"Wessel ek bid bid vir wonderlike via's hierdie jaar - mag hulle mooier en duideliker word! Lekker verjaar!"
Jul 8, 2010
Theo Geyser left a comment for Elsa du Bruyn
"Elsa Voorlopig dan baie geluk!! Hoop dit 'n wonderlike jaar en dat die Here se via's duidelik en mooi sal wees! Liefde Theo"
Jul 6, 2010
Theo Geyser and Etienne van der Walt are now friends
Jul 6, 2010
Theo Geyser left a comment for Suzanne
"Suzaane mag die via's net mooier en ook duideliker word! Lekker verjaar! Liefdegroete Theo"
Jul 5, 2010
Theo Geyser left a comment for Louis Armand Barnard
"Hoop die via's val mooi - mag die jaar great wees! Theo"
Jul 5, 2010
Theo Geyser posted photos
Jul 1, 2010

Profile Information

Theo Geyser's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Theo Geyser's Blog

Hy Loop Deur Mure... Van Twyfel

Hallo julle!



Die naweek preek my geliefde swaer, sangvennoot, mede-hengelaar en soms ook vriend, alias Dr. J. P. van der Merwe, by albei dienste. Dit sal nie die moeite werd wees om te kom luister nie - maar aangesien InVia in minderbevoorregte predikers belê - is die dwang ons opgelê!…









Continue

Posted on July 1, 2010 at 8:30am

Mémoire

Posted on June 29, 2010 at 11:55am

27 Junie Kamp- en Kerkkoors. Hy loop deur mure...Kom Kyk!

Hallo julle!



'n Klomp goed gebeur die naweek!





  • Eerstens is daar die kamp: Earth, Wind and Fire! Ons is op die oomblik 75 wat gaan - en indien jy nog wou gaan sal jy nie later as NOU vir Jenny moet bel! Die detail van die kamp is hieronder.
  • Tweedens die…
Continue

Posted on June 24, 2010 at 9:30am

Hy loop deur mure...Kom Kyk!

Hallo julle!



Mure verhinder ons om te sien - daarom loop Jesus deur hulle! Die volgende twee weke gesels ons oor SIEN - en hoe om deur mure te SIEN!





In die Weste is ons briljant om vir mense te leer WAT om te sien - Jesus leer ons HOE om te sien.



Onthou asb die kamp - die finale getalle en inbetalings is hierdie naweek!



Lectio… Continue

Posted on June 17, 2010 at 7:30am

Hy loop deur mure..in die binnekring

Hallo julle!



Ons loop hierdie maand deur MURE!







Ek hoop ons kan Sondag iets voel van die lig en genesing in 'n binnekring - asook die donker selfverniettiging wat 'n binnekring kan bring. Ons gaan die hele idee van "honde" unpack in Matt 15:21-29.



Hierdie is Sondag se notas! Loer asb na die ander post op Ning as jy na die leierskapsopleiding wil bywoon.



Lectio… Continue

Posted on June 10, 2010 at 9:14am

Comment Wall (27 comments)

At 5:30pm on February 3, 2009, Dries Cronje said…
Theo

Wat dink jy van die look and feel van die - sommer net so uit die boks. Ons kan nog daarmee speel, en dit brand met ons eie logo, etc. Ek het net (as Activator!) gemeen ons skop solank af, en nooi 'n paar mense.

Groete
dc
At 3:49pm on February 20, 2009, Ben Ludik said…
Hallo Theo.

Lyk my jy is 'n "bedrywiger" man as wat ek gemeen het. Dankie dat julle die spasie skep vir 'n rantfiguur soos ek om te kom exhale!
At 11:11pm on April 3, 2009, Erika Smit said…
Hi Theo,
Jou preek vir sondag laat my dink aan ons gesegde...as iemand wegskram/nie verantwoordelikheid wil neem nie/nie ware kleure vertoon nie...dan se ons gewoonlik: " Stop being an Adam or you're being a real Adam "....Sterkte. Erika
At 2:24am on May 8, 2009, John Robert Young said…
Hi Theo, thanks for the invite; this is an incredible site. I put up photos of my blessing the grapes. It was the only spiritual activity that I had photos of. Next I will send photos of me burning incense.
At 3:33pm on May 8, 2009, John Robert Young said…
Hi Theo: No, we have not heard anything from your brother yet. Davide says he has your things that he will give them to us when we come there. We leave on Tuesday, May 12. Do you know what church your brother is at?
At 11:41pm on May 11, 2009, Hugo said…
Werk hou mens maar besig! ;-) Ek is gelukkig by 'n maatskappy waar die ekonomie nou wel nie te veel onsekerheid veroorsaak nie. Mens hoor maar stories hier en daar, maar dit is nie vir ons regtig 'n "realiteit" nie, jy weet wat ek bedoel.

Ek het al gewonder hoe hard dit Suid Afrika tref? Op 'n stadium het ek nog gehoop SA is bietjie in 'n ander bootjie, maar dis ook nie waar nie, eh. Ons is maar wêreldwyd almal van mekaar afhanklik.

Ek mis ook maar die bos, en die gemeenskap. So is dinge maar. Maar ek kom kuier dalk vinnig in Augustus. En weer in Oktober. Mal, eh!
At 7:29pm on June 28, 2009, Helmut Meijer said…
Hey Theo! skuus vd stilte.. :-)
wil jou BAIE graag sien oor die RVO en InVia musiek!
info@helmutmeijer.com
0823816804
laat weet gerus wanneer jou pas, dan kry ek jou iewers.
Helmut
At 11:26am on July 6, 2009, Carissa Geyser said…
pa eks tegnies te getremd vir hierdie joint!
gee net kans...ek't darm nou n foto!
XX
At 7:04pm on July 20, 2009, Eulogy Du Plessis said…
Greatste nuus! ek is baje dankbaar sam julle! *e
At 7:51pm on July 20, 2009, Du Quesne du Plessis said…
Wil net se ek dink aan julle - al heel dag. XXX

You need to be a member of InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser to add comments!

Join InVia | Kaapstad Gemeente | Theo Geyser

 
 
 

© 2012   Created by Theo Geyser.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service